STUUR EPOS
TUISBLAD
ENGLISH 
TEL +27 (0) 21 855 0395

Die Beach Hotel

Pragtige hotel op Swakopmund se strand.


Beach Hotel is die enigste hotel wat reg op die strand in Swakopmund is! Geniet die manjifieke uitsig oor die see vanaf elke kamer, luister na die branders en ruik die vars seebriesie.

Party kamers is toegerus met ‘n klein kombuisie en vuurherd. Die lodge is omtrent 5 km buite die middelpunt van die dorp geleë. Elke eenheid het sy eie telefoon, televisie en en suite badkamer.

Beach Lodge verskaf 15 kamers in verskillende kombinasies en is die ideale tuiste weg van die huis vir die individuele reisiger, gesinne en sakeman. Die ligging, argitektuur, atmosfeer en diens sal jou beïndruk en dit is die perfekte nessie vir wittebroodspaartjies.