Etotongwe Lodge
Uitstekende rolstoel-vriendelike akkommodasie 1 km van Outjo
STUUR EPOS
TUISBLAD
ENGLISH
Tel +27 21 855 0395
Etotongwe Lodge is 94 km suid van die beroemde Etosha Nasionale Park op die C38-roete geleë. Dit is ‘n ideale oornagpunt vir enige reisiger wat oppad is na die noorde. Daar is 21 en-suite kamers wat almal lugversorging het. Die lodge is rolstoelvriendelik en daar is ook kamers wat vir gestremde gaste ingerig is.
Die lodge is in ‘n pragtige wildkamp geleë en het ‘n swembad, uitstekende restaurant en kroeg om jou verblyf nog meer aangenaam te maak.