KHORIXAS RUSKAMP
Skoon, gerieflike selfsorg akkommodasie: 2 km vanaf Khorixas.
Net buite Khorixas, die tradisionele hoofstad van Damaraland, en strategies geleë om Brandberg, die Orrelpype en Twyfelfontein te besoek - is die Khorixas Ruskamp. Hierdie gerieflike oase in die hartjie van ‘n dorre, maar pragtige land, verskaf alles wat moeë reisigers nodig het om hul betterye te herlaai, insluitend ‘n swembad, à la carte restaurant en gerieflike chalets. Daar is 38 chalets, 50 kampeer-/karavaanstaanplekke, ‘n swembad en snuisterywinkel.
zelde_gaste_plaas.html